HomeStore

My Gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir Dogters (Sagteband)

Product image 1
Product image 2
Product image 3
Product image 4
Product image 5
Product image 6

My Gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir Dogters (Sagteband)

Inspireer meisies om God se Woord in hulle harte vas te lê deur 40 Skrifbeloftes in te kleur!

Die 40 volblad-illustrasies in My gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir dogters stel dogters tussen die ouderdomme van 5 en 8 bekend aan die kosbaarste beloftes wat God vir sy kinders het. Die inkleurboek bevat ook 10 bladsye met boekmerke, kaartjies en geskenketikette wat ingekleur en uitgeknip kan word – perfek om iemand se dag op te kikker.

  • Bekende Bybelverse sal 5- tot 8-jarige dogters bekendstel aan van God se kosbaarste beloftes vir sy kinders.
  • 40 volblad-illustrasies.
  • 10 bladsye met boekmerke, kaartjies en geskenk-etikette om in te kleur.
  • Dik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.
  • Geperforeerde bladsye, net aan een kant gedruk, wat maklik uitgeskeur kan word.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel My Favorite Bible Verses Coloring for Girls.
$2.38

Original: $6.80

-65%
My Gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir Dogters (Sagteband)

$6.80

$2.38

Product Information

Shipping & Returns

Description